Die Bristol Blenheim is 'n tweemotorige bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog hoofsaaklik deur die Britse Lugmag gebruik was. Die prototipe het sy nooiensvlug op 25 Junie 1936 voltooi.
Tegniese besonderhede
+ Besonderhede van die Bristol Blenheim IVL: Item Statistiek Aantal motors 2 Tipe motor Skroef Vervaardiger Bristol Mercury XV stermotors Kraglewering per motor 900 perdekrag Vlerkspan17,17 m Lengte13,04 m Hoogte3,91 m Maks. opstygmassa6 531 kg Maks. snelheid428 km/h op 3 597 m Operasionele hoogte8 230 m Togafstand3 138kmBewapeningEen 0.303 Vickers K masjiengeweer in neus, twee 0.303 Browning masjiengewere in dorsale skiettoring, twee 0.303 Browning masjiengewere in skiettoring onder neus.Bomvrag454 kg duimnael|regs|'n Bristol Blenheim Mk I in vlug
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog