Artemisa250pxLandOppervlakte4 004,27 vk kmBevolking (2010)Oficina Nacional de Estadísticas (Kuba) 502 312 Bevolkingsdigtheid 130 / vk kmHoofstadArtemisa
Artemisa is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 500 000 inwoners. Die provinsie se hoofstad, Artemisa, het vandag 'n bevolking van 81 duisend inwoners. Op 1 Januarie 2011 is die La Habana-provinsie opgedeel in Artemisa en Mayabeque.
Sien ook Provinsies van Kuba
Verwysings
Kategorie:Provinsies van Kuba