Bellevue-Oos is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Dit is 'n klein woongebied wat aan die oostekant van Bellevue geleë is.

Bellevue is in 1889 as ’n woongebied aangelê deur Robert Fuller Bertram. Die voorstede Bellevue-Oos en Bellevue-Sentraal is in 1896 bygevoeg.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg