Getalbegrip is die vermoë om die waarde van getalle en hul onderlinge verhouding te begryp.
Plekwaarde
Heelgetalle E = Ene (1) of (1 x 1) T = Tiene (10) of (1 x 10) of (101) H = Honderde (100) of (10 x 10) of (102 ) D = Duisende (1 000) of (10x10x10) of (103 ) TD = Tien Duisende (10 000) of (10x10x10x10) of (104) HD = Honderd Duisende (100 000) of (10x10x10x10x10) of (105 ) M = Miljoene (1 000 000) of (10x10x10x10x10x10) of (106 )
Desimale Breuke t = tiendes (0,1 of 1/10 ) h = honderdstes (0,01 of 1/100 ) d = duisendstes (0,001 of 1/1000 )
Voorbeelde Wat is die getalwaarde van die onderstreepte syfer vir:
Die getal 1 256 5 x 10 = 50 (5T of vyf tiene)
Die getal 862 8 x 100 = 800 (8H of agt honderde)
Bronnelys http://wiskunde-graad-7.blogspot.co.za/search/label/getalbegrip
Kategorie:Getalle