L.I. Bertyn is die skuilnaam van ’n onbekende literator(s) wat in verskeie koerantartikels in die vroeë tagtigerjare die pretensieuse, grootdoenerige en hoogdrawende binne ons letterkunde en letterkundige kritiek op satiriese wyse ontbloot. Daar word bespiegel dat dit waarskynlik Gerrit Olivier (dosent aan die Universiteit van die Witwatersrand), Marcus de Jong (bekende boekhandelaar van Braamfontein) en Dan Roodt (skrywer en destyds nagraadse student aan die Universiteit van die Witwatersrand) was.Sien Esaach-webwerf: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Bertyn,_L.I. ’n Keur uit hierdie artikels word later in “Lekkerkunde” gepubliseer.

Publikasies JaarPublikasies1984Lekkerkunde

Bronnelys

Boeke Kannemeyer, J.C. “Die Afrikaanse literatuur 1652-2004” Human & Rousseau Kaapstad en Pretoria Eerste uitgawe 2005

Internet Esaach: http://www.esaach.org.za/index.php?title=Bertyn,_L.I.

Resensies Lekkerkunde Brink, André P. “Rapport” 16 September 1984

Nota

Kategorie:Afrikaanse skrywers