Banyana-Banyana is die bynaam van Suid-Afrika se vrouesokkerspan.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Banyana-Banyana beteken letterlike "die meisies". Die span word deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging bestuur. Hulle het hul eerste amptelike wedstryd op 30 Mei 1993 teen Swaziland (nou Eswatini) gespeel.

Die span het vir die eerste keer in 2012 vir die Olimpiese sokkertoernooi gekwalifiseer. Suid-Afrika het vir die eerste keer in 2019 vir FIFA se wêreldbekertoernooi gekwalifiseer. Hul beste prestasie was vier jaar later toe hulle die agtste eindrondte bereik het.

By die Afrikanasiesbeker was hul grootste triomf in 2022 toe hulle die hele toernooi gewen het nadat hulle die gashere, Marokko, in die eindstryd geklop het. Hulle neem ook gereeld deel aan die minder gesogte COSAFA-kampioenskap, waar hulle reeds die titel sewe keer verower het.

Toernooirekord Wêreldbeker WêreldbekertoernooieJaarResultaatGPWG*VDoele virDoele teenVerskil 1991Verban 1995Nie gekwalifiseer nie 1999 2003 2007 2011 2015 2019Groepfase300318–7 2023Agtste eindrondte411268−2Totaal2/97115716−9

Olimpiese Spele Olimpiese toernooieJaarResultaatGPWG*VDoele virDoele teenVerskil 1996Nie gekwalifiseer nie 2000 2004 2008 2012Groepfase301217−6 2016Groepfase301203−3 2020Nie gekwalifiseer nie 2024Totaal2/76024110−9

Afrikanasiesbeker Afrikanasiesbeker-toernooieJaarRondteGPWG*VDoele virDoele teenVerskil 1991Verban 1995Naaswenners63121920−1 1998Groepfase200227−5 2000Naaswenners540193+6 2002Vierde plek5212611−5 2004Groepfase300327−5 2006Derde plek521285+3 2008Naaswenners530274+3 2010Derde plek5311106+4 2012Naaswenners5302660 2014Vierde plek511376+1 2016Vierde plek511353+2 2018Naaswenners5302112+9 2020Gekanselleer weens die Covid-pandemie 2022Kampioene6600103+7 2024Vierde plek623194+5 2026Kwarteindrondte411256–1TotalKampioene: 1 keer7234122611694+23

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf FIFA-profiel

Kategorie:Nasionale vrouesokkerspanne Kategorie:Sokker in Suid-Afrika Kategorie:Sokkerspanne in Suid-Afrika