duimnael|Baccalaureus Artium

Baccalaureus Artium (BA, B.A. of A.B.) is 'n baccalaureusgraad wat toegeken word vir 'n voorgraadse kursus of program, gewoonlik met hoofvakke in die vrye kunste of tale. Die term kan ook verwys na 'n persoon wat die graad behaal het of daarvoor studeer.

Die BA-graad is gewoonlik 'n driejarige kursus, na gelang van die land, akademiese instelling en spesifieke rigtings, hoofvakke, ens.

Verwysings

Sien ook Magister Artium

Kategorie:Kwalifikasies