Ludwik Lejzer Zamenhof (Pools: Ludwik Łazarz Zamenhof), (15 Desember 1859 – 14 April 1917), bekend as Dokter L. L. Zamenhof of Doktoro Esperanto ("Dokter wat hoop"), was 'n Jood wat die "internasionale taal" Esperanto, die mees gewilde kunsmatige taal, geskep het. Eksterne skakels

Kategorie:Poolse Jode Kategorie:Poolse taalkundiges Kategorie:Geneeskundiges Kategorie:Esperanto Kategorie:Geboortes in 1859 Kategorie:Sterftes in 1917