Hiva-Oa is ’n munisipaliteit in Frans-Polinesië, ’n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan. Dit is deel van die Marquesaseilande.

Die munisipaliteit Hiva-Oa bestaan uit die eiland Hiva Oa self (316 km2), wat die hele bevolking bevat, en twee onbewoonde eilande: Mohotani, 18 km suid van Hiva Oa Fatu Huku, 31 km noord van Hiva Oa

Die administratiewe hoofdorp is Atuona, in die suide van die eiland Hiva Oa.

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Munisipaliteite in Frans-Polinesië