Franja du Plessis (* 2 Januarie 1994, Windhoek) is 'n Namibiese sangeres. Sy was in 2013 in die film As jy sing as Marna te sien. Haar debuutalbum, My verhaal, verskyn in 2016 en behaal platinumstatus. Sy is die dogter van die sangeres Juanita du Plessis en die suster van die sanger Ruan Josh.

Jeug Sy matrikuleer aan Hoërskool Die Wilgers in Pretoria.

Diskografie 2016: My Verhaal 2018: Hittegolf 2022: Los Jou Hart

Filmografie 2013: As jy sing

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Namibiese musici Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Afrikaners Kategorie:Lewende mense