Kohara is in die Polinesiese mitologie die godin van tuna en sy word beskou as die "moeder van alle tuna". Die woord beteken "om ’n weerligstraal as ’n god te gooi". (In die Maori-mitologie is tuna deur weerlig geskep.)
Verwysings
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Polinesiese mitologie