Ryota Morioka (Japannees: 森岡 亮太, Morioka Ryōta; gebore 12 April 1991) is ’n Japannese voormalige professionele sokkerspeler wat as middelveldspeler gespeel het. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf.

Eksterne skakels National Football Teams Japan National Football Team Database

Kategorie:Japannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense