David Glasgow Farragut (5 Julie 1801 – 14 Augustus 1870) was 'n Amerikaanse admiraal tydens die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812, die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog en die Amerikaanse Burgeroorlog.
David Farragut was die seun van George Farragut ( Jordi Farragut), 'n vlootoffisier van die Amerikaanse Vloot tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog.
Kategorie:Amerikaanse militariste Kategorie:Admiraals Kategorie:Geboortes in 1801 Kategorie:Sterftes in 1870