Rapa Nui of Rapanui (IFA: ræpəˈnuːi),Laurie Bauer (2007), The Linguistics Student's Handbook, Edinburg ook bekend as Pascuaans, is ’n Oos-Polinesiese taal wat op die eiland Rapa Niu, ook bekend as Paaseiland, gepraat word.

Die eiland het sowat 5 761 bewoners (2012-sensus) en is ’n gebied van Chili. Daar bestaan nie sensusbesonderhede oor hoeveel van die bewoners vlot Rapa Nui praat nie – sommige ramings is so laag as 800.Fischer, S.R., 2008. "Reversing Hispanisation on Rapa Nui (Easter Island)". In T. Stolz, D. Bakker, R.S. Palomo (reds.) Hispanisation: The Impact of Spanish on the Lexicon and Grammar of the Indigenous Languages of Austronesia and the Americas. Berlyn: Mouton de Gruyter, ble. 149–165 Dit is ’n minderheidstaal en baie mense praat ook Spaans; die meeste kinders word nou Spaanssprekend groot. Dié wat Rapa Nui kan praat, leer dit eers later aan.Makihara, M., 2005a. "Rapa Nui ways of speaking Spanish: Language shift and socialization on Easter Island". Language in Society 34, ble. 727–762.

Verwysings

Kategorie:Polinesiese tale Kategorie:Paaseiland Kategorie:Tale van Chili