Geluksburg is 'n gehuggie in die uThukela-distriksmunisipaliteit in die weste van KwaZulu-Natal, in Suid-Afrika.

Dit is naby aan die Vrystaatgrens geleë tussen die Oliviershoek- en Van Reenensbergpasse.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal