Gebeure Ptolemeüs VI Philometer, wat nog 'n kind van ongeveer 6 jaar is, volg met sy moeder Kleopatra I sy vader as regent op.Historical Dictionary of Ancient Egypt Deel 22 van Historical Dictionaries of Ancient Civilizations and Historical Eras , Scarecrow Press, 2008, , Die Senaat laat opnuut 3 000 aanhou op vermoede van sameswering om mense te wil vergiftig. Vanweë die onlangse epidemie en die massa-arrestasie is dit moeilik om voldoende soldate te vind om 'n opstand op Sardinië te onderdruk.
Sterftes Sept/Okt -- Ptolemeüs V Epiphanes (*210) Verwysings