Kevin Downes (* 21 September 1972 in Visalia, Kalifornië) is 'n Amerikaanse akteur, filmregisseur en -vervaardiger. Downes het in Visalia, drie uur noord van Los Angeles, grootgeword. Meeste van die Christelike films waaraan hy gewerk het is daar geskiet.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs