Die Rooiwang-lipvis (Thalassoma genivittatum) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan by Mauritius en aan die ooskus van Afrika tussen die suide van Mosambiek en die suide van kwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Redcheek-wrasse.
Identifikasie Die vis word tot 20 cm lank en vreet bodem ongewerweldes.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/SpeciesSummary.php?ID=25809&genusname=Thalassoma&speciesname=genivittatum&AT=Thalassoma+genivittatum&lang=English
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Verwysings
Kategorie:Lipvisse