Die Blouspikkel-lipvis (Macropharyngodon cyanoguttatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan aan die ooskus van KwaZulu-Natal, Mauritius en Réunion. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted wrasse.
Identifikasie Die vis word tot 11 cm lank en vreet bodem ongewerweldes.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Eksterne skakel Macropharyngodon cyanoguttatus by Fishbase.
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Kategorie:Lipvisse