Gebeure Psamtik II van Egipte val met Griekse en Kariese huursoldate die Koesjitiese koninkryk van Aspelta aan. Die hoofstad Napata, benede die vierde katarak word ingeneem. Aspelta verplaas die Koesjitiese hoofstad na Meroë tussen die vyfde en sesde katarak. Napata bly egter die relgieuse middelpunt.Ancient Civilizations of Africa, General history of Africa , UNESCO, 1981, ,
Verwysings
-98