Gebeure Die nuwe Romeinse leërkamp Vetera naby Xanten word voltooi .The Battle that Stopped Rome: Emperor Augustus, Arminius, and the Slaughter of the Legions in the Teutoburg Forest,, W. W. Norton & Company, 2004,, Daar is onrus oor belastinge in Germania Inferior. Augustus se aangenome seun Drusus trek oor die Ryn naby Xanten die dal van die Lippe in om 'n veldtog teen die Germane te hou. Straatsburg word as Argentoratum ("Stad by die Rivier") gestig. Bonn word deur die Romeine as Bonna gestig. In Bonna organiseer Drusus die Classis Germanica, die vloot van die Ryn. Hy laat kanale soos die Fossa Drusiana grawe in wat later Nederland sal heet. Met sy skepe verken hy die kus van die Noordsee tot die huidige Denemarke .The Navies of Rome, , Boydell & Brewer, 2010, , Augustus word pontifex maximus In Lugdunum begin Drusus met die bou van 'n Ara Pacis, 'n altaar van die vrede vir die Tres Galliae. Dit is die eerste Ara Pacis buite die een in Rome self.The Imperial Cult in the Latin West: Studies in the Ruler Cult of the Western Provinces of the Roman Empire, BRILL, 2002, ,
Geboortes
Sterftes Marcus Vipsanius Agrippa, Romeinse generaal en staatsman (* 63 v.C.).
Verwysings