Gupta (/ˈɡuːptə/; Devanagari: गुप्ता) is 'n algemene familienaam van Indiese oorsprong.

Volgens party akademici is die naam Gupta afgelei van die Sanskrit goptri, wat 'beskermer' of 'goewerneur' beteken. GUPTA – Surname Meaning | Origin for the Surname Gupta Genealogy . Genealogy.about.com (2013-07-14). Besoek op 2013-07-18. Volgens die bekende historikus R. C. Majumdar is die familienaam Gupta op verskillende tye deur verskillende gemeenskappe in die noordelike en oostelike dele van Indië aangeneem..

Dit kan na die volgende persone verwys: Arjun Gupta, Amerikaanse akteur Rati Gupta, Amerikaanse akteur

Sien ook Guptafamilie

Bronne

Kategorie:Vanne Kategorie:Bengaalse vanne