Energie-ontwikkelingalt=Wêreld energieverbruik per brandstof 1990-2041 OIE 2017|raamloos|375x375px
Amerikaanse energiegebruik/vloei in 2011
raamloos|375x375px|alt= Geskatte Amerikaanse energiegebruik/vloei in 2011. Energievloeidiagramme toon die relatiewe grootte van primêre energiebronne en eindgebruike in die Verenigde State; die brandstowwe word op 'n algemene energie-eenheidbasis vergelyk.
Energie vloei-diagramme toon die relatiewe grootte van primêre energiehulpbronne aan asook die eindgebruike daarvan in die VSA; brandstowwe is op 'n gemene energie-eenheidsbasis vergelyk. (2011: 97.3 quads).Lawrence Livermore National Laboratory–Energy flow chart , 2011 Saamgestelde – en stralingsenergie skep elektriese strome / benut werking wat vrygestel word.
Energie-ontwikkelingThe Federal nonnuclear energy research and development act (Public Law 93-577) section 11, environmental evaluation: report to the President and Congress.The Social impacts of energy development on national parks: final report By United States National Park Service, University of Denver.Assessment of Energy Resource Development Impact on Water Quality, Volume 1. is die pogings wat daarop fokus om voldoende primêre energiebronne Resources for the twenty-first century: proceedings of the international centennial symposium of the United States Geological Survey, held at Reston, Virginia, 14–19 Oktober 1979 . en sekondêre energievorms beskikbaar te stel om aan die behoeftes van die samelewing te voldoen.The Homeowner's Guide to Renewable Energy: Achieving Energy Independence.Renewable Energy Sources for Sustainable Development.Renewable Energy Sources and Climate Change Mitigation: Summary for Policymakers and Technical Summary: Special Report of the Intergovernmental Panel on Climate Change.Solar Energy and Nonfossil Fuel Research.Final Report of the Task Force on the Availability of Federally Owned Mineral Lands, Volumes 1-2. Dit sluit die pogings in wat voorsien in die produksie van konvensionele, alternatiewe en hernubare bronne van energie, asook die herwinning en hergebruik van energie wat andersins verlore sou gaan. Energiebewaring en effektiwiteitsmaatreëls verminder die impak van energie-ontwikkeling en hou voordele in vir die samelewing met verandering in ekonomiese koste asook verandering in omgewingsake.See also: Fuel efficiency and Energy efficiency in transportation
Kontemporêre industriële samelewings gebruik primêre en sekondêre energiebronne vir vervoer en die produksie van vele vervaardigde produkte. Groot industriele populasies beskik oor verskeie ontwikkelings– en afleweringsdienste vir verspreiding en benutting van energie deur die eindgebruiker. Hierdie energie word gebruik deur mense wat dit kan bekostig om in verskeie klimaatstoestande te leef deur die benutting van verwarming, ventilasie en/of lugverkoeling. Die mate waartoe eksterne energiebronne gebruik word, verskil tussen gemeenskappe afhanklik van die vlakke van verkeersopeenhoping en bronne van besoedeling, Hydrocarbon Bioremediation, Volume 2 edited by Robert E. Hinchee en beskikbaarheid van huishoudelike energie bronne.
Die konvensionele energie-industrie bestaan uit die petroleumindustrie Insluitend oliemaatskappye, petroleumraffinaderye, brandstofvervoer en eindgebruikers by vulstasiesInsluitend aardgasontginning, en steenkoolgasvervaardiging, sowel as verspreiding en verkoop elektrisiteitsindustrie Insluitend kragopwekking, kragverspreiding en -verkoop die steenkoolindustrie en die kernkragindustrie. Nuwe energie-industrieë sluit in die hernubare energie-industrie. Dit behels die alternatiewe en volhoubare vervaardiging, verspreiding en verkoop van alternatiewe brandstowwe. Tesame met die ontwikkeling van nuwe koolwaterstofbronne Exploitation of Hydrocarbon Resources: New Solutions in Energy Supply : Overview 1995–1998. asook diep water / horisontale boorwerk, is daar toegewyde pogings om bronne van alternatiewe en hernubare energie te ontwikkel om sodoende 'n vermindering in klimaatsverandering te bewerkstellig.
Soorte energie Die natuurelemente Sien ook: Materie en Energie van die materiële wêreld bestaan in vorme wat verwerk kan word na bruikbare energie. Dit is die hulpbronne waarvan die samelewing energie verkry om hitte, lig en beweging te vervaardig (as voorbeelde van vele aanwendings). Volgens hul eienskappe, kan kragstasies soos volg geklassifiseer word: Primêr: Dit word gevind in die natuur: wind, water, son,Of dié met betrekking tot die kosmos. hout, steenkool, aardolie, kernkrag. Sekondêr : Dit word verkry uit primêre energie bronne: elektrisiteit, gas. Geklassifiseer volgens die energiereserwes van die bron wat gebruik word en die regenerasie kapasiteit waaroor dit beskik: hernubaar: Wanneer die energie bron vryelik kan regenereer en daar feitlik onbeperkte reserwes is. 'n Voorbeeld hiervan is die energie afkomstig van die son of van die wind wat gebruik word as 'n energiebron. Hernubare energie is: oorspronklike son natuurlike wind (atmosferiese vloei) natuurlik geotermies oseaan getye natuurlike waterval (waterkrag) natuurlik plantaardig: papier, hout natuurlike diere: was, ghries, pakdiere en bronne van meganiese energie. mens, donkie, muil, olifant. onhernubaar: Dit is afkomstig van beperkte energiebronne op aarde. Wat die bronne se kwantiteit betref, is dit uitputbare bronne. Die onhernubare energiebronne sluit in: Fossiele bronne: petroleum, aardgas, steenkool oorspronklike minerale/chemikalie: uraan, skalie-gas. Voorbeeld: skalie-gas is 'n sekondêre onhernubare bron. Wind is 'n primêre hernubare bron.
Die wet wat Lavoisier voorgestel het oor die behoud van massa is van toepassing op energie-ontwikkeling:Of eintlik die Massa-energieverband, wat Albert Einstein voorgestel het: . "niks word geskep nie." Enige energie "skepping" is dus eintlik die ontginning en omvorming van die energievorme wat hul oorsprong in die heelal het. Hierdie omvorming volg die wette van die termodinamika wat sê dat nie alle energie ook vrye energie is nie. Vry om as werk te gebruik.
Fossielbrandstowwe regs|duimnael|DIE Moss Landing kragstasie in California is 'n fossielbrandstof kragstasie wat aardgas in 'n turbine verbrand om elektrisiteit te produseer. Bronne van fossiele brandstof (veral onhernubare fossiele) behels die verbranding van steenkool of 'n ander koolwaterstof. Dit is brandstowwe wat die oorblyfsels is van ontbinde plante en diere. Daar is hoofsaaklik drie tipes fossielbrandstowwe: steenkool, petroleum en aardgas. 'n Ander fossielbrandstof, vloeibare petroleumgas, is hoofsaaklik afkomstig van die produksie van aardgas. Die hitte afkomstig uit die verbranding van fossielbrandstowwe word direk gebruik vir verwarming van ruimtes of in prosesse – dit kan ook (gedeeltelik) omgesit word in meganiese energie vir voertuie, industriële prosesse of elektriese kragopwekking.
Fossiele energie kom van herwonne koolwaterstowwe (soos bruinkool, antrasiet, turfkool, aardgas en ruolie) en die oorsprong is in die oorblyfsels van dooie plante en diere. Hierdie fossielbrandstowwe is gebaseer op die koolstofkringloop en bevat gestoorde energie uit tydperke lank gelede soos die karboon, wat vandag herwin kan word. Dit verteenwoordig koolstof wat lank gelede uit hierdie kringloop ontneem is. In 2005 het fossielbrandstowwe aan 81% van die wêreld se energiebehoeftes voorsien.International Energy Agency: Key World Energy Statistics 2007. Biomassa is ook afkomstig van hout en ander organiese afvalstowwe en moderne oorblyfsels. Die tegniese ontwikkeling van fossielbrandstowwe gedurende die 18de en 19de eeu het die weg berei vir die Industriële Revolusie.
Die meerderheid van die wêreld se huidige primêre energiebronne bestaan uit fossielbrandstowwe. Daar is bestaande tegnologie en infrastruktuur vir die gebruik van fossielbrandstowwe. Petroleum se energiedigtheid in terme van volume (kubieke ruimte) en massa (gewig) is veel hoër as die van alternatiewe energiebronne ( of energiebergingstoestelle soos bv. 'n battery) Fossielbrandstowwe is tans ekonomies en geskik vir gedesentraliseerde energiegebruik.
Nukleêr
Splyting Kernkrag of kernenergie is die gebruik van kernreaksies vir die opwekking van bruikbare hitte en elektrisiteit. Hierdie term sluit kernsplyting, kernverval en kernfusie. Kernkragstasies (splyting) het in 2012 omtrent 5,7% van die wêreld se energie en 13% van die wêreld se elektrisiteit gelewer. "Key World Energy Statistics 2012" (PDF). In 2013 het die Internasionale Atoom Energie Agentskap (IAEA) berig dat daar 437 operasionele kernkragreaktors"PRIS – Home". in 31 lande is,"World Nuclear Power Reactors 2007-08 and Uranium Requirements". alhoewel nie elke reaktor elektrisiteit opwek nie."Japan approves two reactor restarts". Daarby is daar nagenoeg 140 vlootvaartuie in gebruik met atoomaandrywing wat deur sowat 180 reaktors van krag voorsien word."What is Nuclear Power Plant – How Nuclear Power Plants work | What is Nuclear Power Reactor – Types of Nuclear Power Reactors"."Nuclear-Powered Ships | Nuclear Submarines" .http://www.ewp.rpi.edu/hartford/~ernesto/F2010/EP2/Materials4Students/Misiaszek/NuclearMarinePropulsion.pdf Naval Nuclear Propulsion, Magdi Ragheb.
Daar is 'n voortslepende debat rondom kernkrag.Union-Tribune Editorial Board (27 Maart 2011).James J. MacKenzie.In February 2010 the nuclear power debate played out on the pages of the New York Times, see A Reasonable Bet on Nuclear Power and Revisiting Nuclear Power: A Debate and A Comeback for Nuclear Power? Voorstanders soos die World Nuclear Association, die IAEA en Environmentalists for Nuclear Energy voer aan dat kernkrag 'n veilige, volhoubare energiebron is wat steenkool besoedeling/vrystellings beperk.U.S. Energy Legislation May Be 'Renaissance' for Nuclear Power. Teenstanders soos Greenpeace International en NIRS voer aan dat kernkrag baie gevare inhou vir mense en die omgewing.Share."Nuclear Power".Sturgis, Sue.
Kernkrag is 'n lae-koolstof metode van elektrisiteitsopwekking. 'n Analise van die literatuur oor die uitstralingsintensiteit in die totale lewenssiklus toon aan dat dit soortgelyk is aan ander hernubare bronne in die vergelyking van kweekhuisgas (KHG) vrystelling per eenheid energie gegenereer."Collectively, life cycle assessment literature shows that nuclear power is similar to other renewable and much lower than fossil fuel in total life cycle GHG emissions.''""Prevented Mortality and Greenhouse Gas Emissions from Historical and Projected Nuclear Power – global nuclear power has prevented an average of 1.84 million air pollution-related deaths and 64 gigatonnes of CO2-equivalent (GtCO2-eq) greenhouse gas (GHG) emissions that would have resulted from fossil fuel burning".
Volgens die IAEA is daar vanaf 2012 wêreldwyd 68 siviele kernkragreaktors onder konstruksie in 15 lande. Ongeveer 28 hiervan is in die Republiek van Sjina. 'n Nuwe reaktor is op 17 Februarie 2013 gekoppel aan die elektrisiteitsnetwerk in die Hongyanhe kernkragstasie in Sjina."Worldwide First Reactor to Start Up in 2013, in China – World Nuclear Industry Status Report". In die VSA is daar twee nuwe Generasie – III reaktors onder konstruksie in Vogtle. Amptenare van die Amerikaanse kernindustrie verwag dat vyf nuwe reaktors in gebruik geneem sal word teen 2020 – almal by bestaande aanlegte.Ayesha Rascoe (9 Februarie 2012).