Bidhya Devi Bhandari (Nepalees: विद्या देवी भण्डारी; gebore 19 Junie 1961) het van 2015 tot as die president van Nepal gedien. Sy was die eerste vroulike president van Nepal. Sy was ook die adjunkvoorsitter van die Kommunistiese Party van Nepal.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nepalese Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Presidente Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense