duimnael|180px|Thabo Mbeki lewer 'n toespraak.
Ek is 'n Afrikaan is die titel van 'n toespraak deur Thabo Mbeki, namens die African National Congress in Kaapstad, op 8 Mei 1996 gelewer tydens die aanvaarding van die Grondwetsontwerp van die Republiek van Suid-Afrika. Mbeki was die adjunkpresident van Suid-Afrika, en het in hierdie amp gedien onder pres. Nelson Mandela. Mbeki se reputasie was as gevolg van die toespraak gevestig as dié van 'n politieke redenaar vergelykbaar met Martin Luther King jr.David Beresford, "The flawed visionary of New Africa" (a profile of Thabo Mbeki), The Guardian 9 Januarie 1999. In 2013, het oud-president Frederik Willem de Klerk, in Den Haag tydens die 12de Europese lesing sy eie weergawe van die "Ek is 'n Afrikaan" toespraak gelewer: “My voorvaders was Hugenote uit Frankryk wat in 1688 via Holland na Suid-Afrika toe gekom het ... My kultuur, soos die kulture van so baie mense dwarsoor die wêreld, is deurtrek met ongeëwenaarde literatuur, kuns en musiek uit Europa. En steeds is ek 'n Afrikaan. ... Ek streef daarna om sy belange in verhouding met die res van die wêreld te bevorder, en ek ondersteun sy sportspanne wanneer hulle spanne van ander kontinente aandurf." https://maroelamedia.co.za/nuus/ek-is-n-afrikaan-se-de-klerk-aan-europa/
Die toespraak lui as volg:
Verwysings
Kategorie:Politiek van Suid-Afrika