Dragan Čović (* 20 Augustus 1956 in Mostar) is 'n Kroatiese politikus in Bosnië en Herzegowina.

Hy is die Kroatiese lid van die driemanskap wat die presidensiële mag in die land uitoefen. Op 5 Oktober 2002 is hy vir 'n ampstermyn van vier jaar gekies. Van 2 April 2002 tot 10 April 2003 en van 37 Junie 2003 tot 28 Februarie was hy voorsitter van die driemanskap. Op 17 November 2014 is hy herkies as lid van die driemanskap.

Kategorie:Bosniërs Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Lewende mense