Sinoville is 'n voorstad in Pretoria. Dit is 8 km noordoos van Pretoria se middestad geleë en sluit die noordelike hange van die Magaliesberg en 'n deeltjie van die kruin in. Die voorstad is na die bekende Sinovich-familie vernoem en beskik ook oor verskeie goeie winkelsentrums.
Verwysings
Sien ook Gereformeerde kerk Pretoria-Montanapoort Gereformeerde kerk Pretoria-Magalieskruin
Kategorie:Voorstede van Pretoria