Vir die vroeëre renspan, sien Team Lotus (1958-1994). Die Lotus F1-span was 'n Britse Formule Eenmotorwedrenspan. Die span het onder die Lotusnaam deelgeneem sedert 2012, na aanleiding van die naamsverandering van die voormalige Renaultspan gebaseer in Enstone in Oxford. Die Lotus F1-span was besit deur Luxemburg-gebaseerde waagkapitaalgroep Genii Capital, wat die span weer aan Renault terugverkoop het op 18 Desember 2015.
Lotus F1-span is vernoem na sy handelsmerkvennoot Group Lotus. Die span het 'n wedren gewen en die vierde posisie behaal in die F1-wêreldvervaardigerskampioenskap in hul eerste seisoen (2012) onder die Lotusvaandel.
Uitslae duimnael|regs|360px|Twee Lotus E23 Hybrid-renmotors
Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Punte Plek 2012 Lotus E20 Renault RS27-2012 V8 AUS MAL CHN BHR ESP MON KAN EUR GBR GER HON BEL ITA SIN JPN KOR IND ABU VSA BRA 303 4de Kimi Räikkönen 7 5 14 2 3 9 8 2 5 3 2 3 5 6 6 5 7 1 6 10 Romain Grosjean DNF DNF 6 3 4 DNF 2 DNF 6 18 3 DNF EX 7 19 7 9 DNF 6 DNF Jerome d'Ambrosio 13 2013 Lotus E21 RenaultRS27-2013V8 AUS MAL CHN BHR ESP MON KAN GBR GER HON BEL ITA SIN KOR JPN IND ABU VSA BRA 315 4de Kimi Räikkönen 1 7 2 2 2 10 9 5 2 2 DNF DNF 3 2 5 7 DNF Heikki Kovalainen 14 14 Romain Grosjean 10 6 9 3 DNF DNF 13 19† 3 6 8 8 DNF 3 3 3 4 2 DNF 2014 Lotus E22 Renault Energy F1-2014 1.6 V6 turbo AUS MAL BHR CHN ESP MON KAN AUT GBR GER HON BEL ITA SIN JPN RUS VSA BRA ABU 108ste Romain Grosjean DNF 11 12 DNF 8 8 DNF 14 12 DNF DNF DNF 16 13 15 17 11 17† 13 Pastor Maldonado DNF DNF 14 14 15 DNS DNF 12 17† 12 13 DNF 14 12 16 18 9 12 DNF 2015 Lotus E23 Hybrid Mercedes PU106A Hybrid 1.6 V6 turbo AUS MAL CHN BHR ESP MON KAN AUT GBR HON BEL ITA SIN JPN RUS VSA MEX BRA ABU 786de Romain Grosjean DNF 11 7 7 8 12 10 DNF DNF 7 3 DNF 13† 7 DNF DNF 10 8 9 Pastor Maldonado DNF DNF DNF 15 DNF DNF 7 7 DNF 15 DNF DNF 12 8 7 8 11 10 DNF Jaar Onderstelen bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 Punte Plek
Kategorie:Formule Een-vervaardigers