De Hoop is 'n dorp in die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit in die Wes-Kaap van Suid-Afrika, ongeveer 14 km wes van Oudtshoorn. Die R62-provinsiale pad gaan net noord van die nedersetting verby.

Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap