duimnael|links|Busse dra tans nog gedeeltelik Greyhound se korporatiewe strepies-kenteken en die "Voyageur"-opskrif Voyageur Colonial Bus Lines, in die volksmond algemeen Voyageur Colonial of kort Voyageur genoem, is 'n interstedelike Kanadese busdiens wat Oos-Ontario en Wes-Quebec bedien, waarby stede soos Montreal, Ottawa en Kingston as spilpunte van sy netwerk dien.

Die onderneming is in 1998 deur die Greyhound Canada-diens, 'n dogtermaatskappy van die Britse FirstGroup plc, oorgeneem, en met die hernuwing van Greyhound se busvloot is die ou Voyageur-handelsmerk en -kenteken besig om te verdwyn.

Kategorie:Kanadese maatskappye