Die Japannese Datsun Bluebird 510 is as die Datsun 1600/1800 in Rosslyn naby Pretoria, Suid-Afrika gebou van 1969 tot 1974.
Die motor was beskikbaar as 'n 1600 deluxe, 1600 SSS sedan, 1600GL, 1600GL SSS and 1800GL SSS. Hulle het almal onafhanklike agtervering gehad, en die SSS was bykomend met tweelingvergassers toegerus. Hierdie motors was baie gewild vir motorsport in Suid-Afrika, veral vir tydrenne, weens hulle goeie suspensie.
Enjins 1.3 L Nissan L13 inlynviersilinder 1.3 L Nissan J13 inlynviersilinder 1.4 L Nissan L14 inlynviersilinder 1.5 L Nissan J15 inlynviersilinder 1.6 L Nissan L16 inlynviersilinder 1.8 L Nissan L18 inlynviersilinder
Verwysings
Datsun 510