Beetsterzwaag (Wes-Fries: Beetstersweach) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 4 km suid van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland (Wes-Fries: Opsterlân). Dit het sowat 3 569 inwoners (2013-sensus).

Beeldbepalende geboue

Inwoners Rutger Hauer, akteur J. Slauerhoff, skrywer (Mei-Julie 1929)

Eksterne skakels

Kategorie:Opsterland Kategorie:Nedersettings in Friesland