duimnael|250px|Weibuorren, de hoofstraat

Ureterp (Wes-Fries: Oerterp) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 6 km oos van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland (Wes-Fries: Opsterlân). Dit het sowat 4 874 inwoners (2012-sensus).

Inwoners 1954 – 2 874 1959 – 2 708 1964 – 2 723 1969 – 2 853 1973 – 3 114 2005 – 4 801 2006 – 4 768 2012 – 4 874

Bekende boorlinge L. F. van Wageningen (1876-1957), Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer Saco Rienk DeBoer (1883-1974), landskapsargitekt

Eksterne skakels

Kategorie:Opsterland Kategorie:Nedersettings in Friesland