Die Honda Jazz, ook bemark as die Honda Fit, is 'n vierdeur, voorenjin, voorwielaangedrewe superminimotor wat sedert 2001 deur Honda in agt lande vervaardig en wêreldwyd bemark word. Dit is nou in sy derde geslag en verkope het reeds 5 miljoen eenhede verbygesteek in 2014.

Verwysings

Jazz