Hendrik van der Stel (8 Oktober 1670 - 26 September 1722)Profiel op biografischportaal.nl, besoek op 13 Januarie 2015 was 'n seun van Simon van der Stel. Hy is in Amsterdam gebore en vergesel sy vader na die Kaap die Goeie Hoop in 1679, maar keer in 1686 terug na Nederland. In 1703 bly hy 'n jaar in die Kaap oor onderweg na Batavia, waar hy die res van sy lewe deurbring.
Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante uit Nederland Kategorie:Geboortes in 1670 Kategorie:Sterftes in 1722