Porto 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 90px|center Land Gewes (Região) Porto Koördinate Stigting 275 v.C. Oppervlakte: - Totaal 41,42 vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2021) 231 962 - Bevolkingsdigtheid 5 736/vk km - Metropolitaanse gebied 1 737 395 Tydsone UTC ±0 (WET) Somertyd UTC +1 (WEST) Burgemeester Pedro Duarte Amptelike webwerf cm-porto.pt
Porto is die tweede grootste stad in Portugal ná die hoofstad Lissabon, geleë langs die Dourorivier, sowat 5 km van die Atlantiese Oseaan af. Die stad is bekend vir die portwyn wat hiervanaf uitgevoer word. Die stad is ook bekend vir die Maria Pia-brug en die sokkerklub FC Porto. Die historiese binnestad van Porto is in 1996 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Kusstede
Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Europa