Die Brit Awards (soms BRIT Awards of afgekort as Brits) is die jaarlikse Britse toekenningsaand vir uitnemendheid in die land se musiekbedryf. Dit stem ooreen met die Amerikaanse Grammys. Die naam was oorspronklik ’n afkorting van "Britse" of "Britannia" (die pryse is in die begin geborg deur die Britannia-musiekklub), maar staan deesdae vir British Record Industry Trusts Show.BRITs Duo On Track To Reach Dizzee-ing Heights in UK Charts British Recorded Music Industry URL besoek op 28 April 2011 ’n Soortgelyke seremonie, die Classic Brit Awards, word ook elke jaar vir klassieke musiek gehou.

Robbie Williams het die meeste Brit Awards nog gewen: twaalf as solokunstenaar en vyf as deel van Take That.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Musiektoekennings