Die kleur terracotta is 'n aardse skakering van bruin, gewoonlik gebruik in bouwerk en landskapverfwerk.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word terracotta as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#E2725BRGB-kleurmodel(226, 114, 91)CMYK(0, 44, 53, 11)HSV(25°, 100%, 80%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure