As 'n getal dimensieloos is, het dit geen eenhede nie soos veral gesien in die berekening van wiskundige verhoudinge en breuke omdat die eenhede uitdeel soos bv. om die fraksie verlenging van 'n voorwerp te bepaal word verskil in lengte gedeel deur die oorspronklike lengte en dus deel die eenhede (in die geval meter) uit en al wat oor bly is 'n dimensielose getal.
vir 'n voorwerp wat van 2 m na 6 m verleng is
Hieruit kan gesien word dat die verhouding tussen die voorwerp voor en na verlenging 'n faktor van een tot drie(1:3) het. Die faktor het geen eenheid nie.
Getalle wat wel dimensie het
GetalTipiese eenhede waarin dit gemeet wordMassakilogram, ton, pondTydsekondes, minute, ure, dae, weke, jare, ensAfstandmeter, myl, duim, ligjaar
Voorbeelde van Dimensielose Getalle Wiskundige Verhoudinge Hoeke: radiale Solide hoek: Steradiale Spesifieke warmtekapasiteit Spesifieke gravitasie Reynoldsgetal
Kategorie:Dimensie Kategorie:Fisiese groothede