Ekklesiologie is die studie of teologies-wetenskaplike bestudering van die kerk, die oorsprong van die Christendom, sy verhouding tot Jesus, sy rol in verlossing, sy orde (regering/bestuur), sy dissipline, sy eskatologie en sy leierskap.
Ekklesiologie kan in twee dele onderverdeel word: in: Explorations in Ecclesiology and Ethnography, Wm. B. Eerdmans Publishing, 2012 , bls. 10 die normatiewe begrip van die kerk die studie van die historiese manifestasies van die kerk.
Verwysings
Kategorie:Christelike teologie