Hierdie artikel handel oor die Engelse stad. Vir ander gebruike, sien Hereford (dubbelsinnig).

Hereford (uitgespreek /ˈhɛrɨfərd/) is die hoofstad (county town) en grootste nedersetting van die Engelse graafskap Herefordshire. Die stad het in 2011 'n bevolking van 53 516 gehad.2011-sensus (Hereford) Hereford is aan die Wye-rivier geleë.

Susterstede Vierzon, Frankryk (sedert 1994)Susterstede tussen Engeland en Frankryk

Eksterne skakels Hereford se amptelike webwerf (herefordcitycouncil.gov.uk)

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Engeland