Sir David Baird (6 Desember 1757 - 18 Augustus 1829) was 'n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaap. Hy is in Newbyth, Skotland, gebore en het in 1772 by die Britse leër aangesluit. In 1795 was hy as kolonel betrokke by die eerste verowering van die Kaap deur die Britte. In 1806 was hy in bevel van die mag wat die Kaap van die Bataafse Republiek verower het na die Slag van Blaauwberg. Hy is in 1829 oorlede.

Sien ook Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie

Bron Ensiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967

Kategorie:Britse goewerneurs van die Kaapkolonie Kategorie:Britse militariste Kategorie:Generaals Kategorie:Geboortes in 1757 Kategorie:Sterftes in 1829