regs|duimnael|300px|Kaart toon Elm Point in verhouding met Northwest Angle regs|duimnael|300px|Kaart van die gebied met Elm Point

Elm Point, Minnesota is 'n klein onbewoonde kaap en Amerikaanse eksklawe aan die Lake of the Woods, suid-oos van die Northwest Angle. Dit word aan die Kanadese provinsie Manitoba op die 49ste breedtegraad begrens. Ten weste van Elm Point is Buffalo Bay Point geleë wat 'n ander Amerikaanse eksklawe is.

Eksterne skakels Northwest Angles:One Exclave May Hide Another The mystery of Elm Point, Minnesota

Kategorie:Geografie van die Verenigde State van Amerika