Die Saldanhamens of Elandsfontein-skedel is fossiele skedeloorblyfsels van ’n hominiedspesie, waarskynlik Homo heidelbergensis. Die oorblyfsels is in 1953 op die plaas Elandsfontein naby Saldanhabaai, Suid-Afrika, gevind.

’n Ingeduikte breuk aan die kopbeen dui op ’n harde hou ten tyde of kort ná sy dood.

Sien ook Homo heidelbergensis Homo rhodesiensis

Eksterne skakels

Kategorie:Homofossiele