duimnael|regs|240px|Die kerkgebou, einde 2017. Die NG gemeente Horison is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).
Die gemeente is gestig in 1959. Die kerkgebou is geleë op die hoek van Andries Bruynstraat en Moutonweg, Horison, Roodepoort. In 2013 was die leraar ds. J.F. Vermeulen. Daar was in daardie jaar 134 doop- en 605 belydende lidmate.
Enkele leraars Jacob Christiaan Vermeulen, 1966 - 1970
Bronne Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.
Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika