Masashi Nakayama (gebore 23 September 1967) is 'n voormalige Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf. Hy het 21 doele in 53 verskynings vir die Japannese nasionale span aangeteken, waaronder die heel eerste Japannese doel in die FIFA Wêreldbeker teen Jamaika in die laaste groepwedstryd van die 1998-toernooi.

Internasionale loopbaan JaarWedstrydeDoelpunte1990101991001992631993841994001995411996001997221998104199910200076200181200230200330Totaal5321

Verwysings

Eksterne skakels Japan National Football Team Database

Kategorie:Japannese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense