Die jaar 79 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 79ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 24 Augustus – 'n Uitbarsting van die vulkaan Vesuvius verwoes die Romeinse stede Pompeji en Herculaneum.

Geboortes Han Hedi, keiser van die Sjinese Keiserryk (oorlede in 105).

Sterftes 23 Junie – Titus Flavius Vespasianus, keiser van die Romeinse Ryk (* 9). 24 Augustus – Plinius die ouere, Romeins skrywer en natuurwetenskaplike (* 23).

Kategorie:1ste eeu