Die jaar 69 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 69ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Vespasianus word die vierde Romeinse keiser in die jaar van vier keisers en die eerste van die Flaviaanse dinastie.

Geboortes Suetonius, Romeinse geskiedkundige wat gedurende die vroeë keiserlike tydperk van die Romeinse Ryk geskryf het.

Sterftes 15 Januarie – Servius Sulpicus Galba, Keiser van Rome (* 3 v.C.). 15 April – Otho, Romeinse keiser (* 28 April 32) 22 Desember – Vitellius, was vir kort keiser van die Romeinse Ryk in die jaar van vier keisers (* 15)

Kategorie:1ste eeu

als:60er#69