Franck Henry Pierre Ribéry (gebore 7 April 1983 in Boulogne-sur-Mer) is 'n Franse voormalige sokkerspeler. Hy het vir die Franse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Loopbaan Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte 2000/02 US Boulogne Ligue 2 2002/03 Olympique Alès Championnat de France amateur 2003/04 Stade Brestois Ligue 1 2004/05 FC Metz Championnat National 2005 Galatasaray S.K. Süper Lig 2005/07 Olympique de Marseille Ligue 1 2007/ FC Bayern München Bundesliga
Verwysings
Kategorie:Franse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense