Gimie is 'n bergmassief in Noord-Amerika op die eiland St. Lucia. Dit het 'n hoogte van 950 meter en is die hoogste berg in St. Lucia. Dit is van vulkaniese oorsprong en word deur 'n tropiese reënwoud bedek.
Kategorie:Berge van Noord-Amerika Kategorie:Geografie van St. Lucia